Encore Retail

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

Klink dit bekend?  Waar is die Doom, waar is die Mr Min, waar is die Q20, waar is die kombuis skêr WAAR WAAR WAAR……??

Ek dink hierdie “Waar” is al in elke huishouding en werkswinkel geroep.  Wel ek het die oplossing waar mense ‘n unieke produk by Encore Retail kan aankoop.

PRODUCTS & SERVICES

Die Can Cradle is ‘n plastiek houertjie met ‘n baie sterk magneet en daar is ook double sided tape aan die agter kant van die Can Cradle, dus as daar nie ‘n  oppervlak is waarteen die magneet gesit kan word nie, kan dit enige plek geplak word en nog steeds word elke aërosol blikkie stewig in plek gehou met  die magneet.  

 

Hierdie produk kan dus ook baie handig te pas kom in ‘n werks winkel  waar daar ‘n behoefte is om enige tipe staal kannetjies georganiseerd te kry.  Kampeerders, jul sal hierdie Can Cradle baie handig vind om jul Doom Blikkies dadelik byderhand te hê om die lastige muskiete en vlieë te verwyder.   

 

Organiseer al U blikkies nou met Die Can Cradle

 

Kyk gerus na die volgende videos | Please have a look at our videos: 

- Video in Afrikaans: https://youtu.be/BoVwG2edUb0

-  Video in English: https://youtu.be/U9uG7TcHzIA

 

 

 

Encore Retail
Encore Retail
Encore Retail
Encore Retail
Encore Retail
Encore Retail
Encore Retail

Gallery

MAP: 
Default
COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za