Impac Cropsure

Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

iMPAC is ‘n vars bries in ‘n voosgehaelde bedryf wat die oesbedryf vernuwe. iMPAC is die eerste oesversekering firma wat met ‘n Inkomste waarborg produk die mark betree het om risiko bestuur vir die klient lewensvatbaar te maak. iMPAC het ook die eerste geintegreerde stelsel wat bestuur baie eenvoudig maak en die proses om polisse uit te ryk en eise uit te betaal vergemaklik.

 

iMPAC streef om diens te lewer, ons beweeg weg van die tradisionele manier van verseker aangesien die mark moet vernuwe. iMPAC glo aan bekostigbare produkte wat die klient en finansierder se risiko dek. Met ons taksasieprogram kan ons eise in ‘n oogknip afhandel.

 

iMPAC se taksateurs is onafhanklik, wat die klient die gemoedsrus kan gee dat skade korrek en regverdig bereken sal word. iMPac glo aan verhoudings en stap die pad saam met ons kliente en tussengangers.

 

Kyk gerus on video aanlyn:

https://www.youtube.com/watch?v=Z7cwBaGAH98

PRODUCTS & SERVICES

Tegnologie

Ons werk voordurend om ons tegnologie te verbeter. Dit beteken vir u as klient vinniger omdraai tyd op eise. Daar word nie meer gesloer met papierwerk nie. iMPAC het die eerste volledige geintegreede stelsel wat bestuur word deur Ilanga wat ‘n veilige portal skep vir agente en kliente.

Daar word ook navorsing gedoen op gewasse op in lyn te bly met die nuutste kultivars en hoe skade die groei beiinvloed.

 

Tegnologie

Dekking teen direkte meganiese aksie van hael. Dit kan die volgende dekking insluit, Brand, Transito en Ryp, maar verskil van gewas tot gewas.

 

Inkomste Waarborg

Omvattende dekking eerste in RSA! Dekking word verleen teen alle risiko wat nie deur boer beheer kan word nie. Dekking tree in werking sodra die opkomveslag gedoen is wat geplante oppervlak en boerderypraktyke bevestig.

 

Spesiaale Kenmerke – Onafhanklike taksateurskorps
Kan Skadebepalings doen vir beesteskade, eksom krag op besproeiing gewasse chemiese spuitskades.

 

Provinsies:

  • Vrystaat
  • Noordwes
  • Mpumalanga
  • Natal
  • Oos Kaap
  • Noord Kaap
  • Limpopo
  • Gauteng

Gewasse:

  • Mielies
  • Sojas
  • Sonneblom
  • Sorghum
  • Droëbone
  • Grondbone
  • Katoen
  • Pekanneute
  • Makadamia Neute
  • Aartappels
  • Koring
  • Gars
  • Hawer

Hierdie inligting is slegs bedoel vir inligtingsdoeleindes. Niks wat hierin vervat is, kan of moet geïnterpreteer word om voorrang te geniet oor die beleidstaal, Regulasies vir Gewasversekeringskorporasie / Risikobestuursagentskap, en Regulasies vir Onderskryf of Verlies aanpassing

 

 

 

Gallery

MAP: 
Default
COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za