Landbouweekblad

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

Landbouweekblad is 'n tydskrif vir die landbousektor wat weekliks deur Media24 in Suid-Afrika uitgegee word.

Die tydskrif bied sy lesers landbounuus, asook wetenskaplik nagevorsde artikels oor 'n wye reeks van boerderypraktyke. Landbouweekblad het 'n sirkulasie van 43 000 eksemplare per week. Dit is 'n toonaangewende landboutydskrif in Suid-Afrika.

Die tydskrif bereik 86% van die boere en ander rolspelers in die landbousektor. Die Landbouweekblad is ook een van die min Afrikaanse tydskrifte wat op Apple se toepwinkel beskikbaar is

PRODUCTS & SERVICES

  • Landbouweekblad Magazine
  • Brand Extensions
  • Landbouweekliks television programme
  • African Farming
  • Landbou.com website
  • Books
  • Seminars

 

MAP: 
Default
COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za