Agri-Com Group

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

Die Eenstop-verskaffer vir jou boerdery en besigheid!

Ons lewer STEEDS diens aan die boer en besigheid!

PRODUCTS & SERVICES

AANDRYWING:

  • “Pulleys & Sprockets”
  • V-Bande & Kettings
  • “PTO’s / Yokes / Tubes”
  • Elektriese motors & ratkaste (SEW & Bonfiglioli)
  • Bearings & seëls
  • Belting PVC /Rubber

 

FUCHS OLIE, VIR “DUITSE BETROUBAARHEID”:

  • Enjin Olie
  • Ratkas/transmissie olie
  • Hidroliese olie
  • Ghries
  • Remvloeistof, Anti-Freeze en “hand cleaner”

 

BALDWIN FILTERS -VIR MEER AS 75 JAAR!

  • Lugfilters
  • Olie, hidrouliese, transmissiefilters
  • Brandstoffilters
  • Verkoelingsfilters

 

GRONDSLYTONDERDELE:

  • ‘Offset’ /Disskottels
  • Beitel- en ‘ripper’ -skare
  • Ploegskare
  • Vlerkskare

 

ALGEMEEN:.

  • Dixon Batterye
  • Soygro Produkte
  • Mieliemeel
  • Boute en Moere

 

Ons het uitstekende market vir die verkoop van droëbone!

  • Graanskoonmaakdienste
  • Versakking en verpakking van graan

 

Ons maak dit óns besigheid om joú besigheid te verstaan!

Met jare se ondervinding en ervaring in die versekeringsbedryf, spesialiseer ons in die volgende:

  • Oesversekering • Motor- en Huisinhoud • Geboue
  • Boere- en Besigheidsversekering • Trokke & Transito
  • Skole & Gastehuise/B&B

Ons reputasie berus op die spoedige en suksesvolle afhandeling van jou eis.

Regte advies waarop jy kan vertrou!

Kontak: Kobie: 083 628 5093 • Lanie: 079 401 1592

Ons lewer STEEDS diens aan die boer en besigheid!

Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Graan Skoonmaak
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte
Agri-com Handel produkte

Gallery

MAP: 
Default
COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za