Agricor

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

Groter, Beter, Sterker ... Agricor het sedert sy ontstaan in 2014 gegroei tot die voorste verspreiders van gebruikte landbou toerusting in Suid-Afrika. Agricor streef daarna om ‘n betroubare sake vennoot vir elke klient te wees deur kwaliteit gebruikte landbou toerusting van hoogstaande gehalte te lewer.

Met 11 agente wat landswyd bemark, lewer hul ‘n persoonlike en betroubare diens aan elke kliënt en fasiliteer elke transaksie tot met aflewering.

Agricor Finance bied nou ook ‘n verskeidenheid finansieringsopsies vir hul kliente. Met kontrakte by al die relevante finansiële instansies, beding hul die beste koers en termyn vir elke transaksie.

 

PRODUCTS & SERVICES

Agricor bied nou ook met trots aan 'n Nuwe Implemente afdeling. Die KAT Implemente reeks is reeds sedert 2011 wel bekend onder Suid Afrikaners en bied n verskeidenheid grond bewerkings opsies aan vandag se boer. Die KAT Implemente reeks bied vir die hedendaagse kommersiele boer die geleentheid om n top kwalitiet produk teen n baie mededingende tarief te bekom. Gaan like ons Facebook blad Agricor SA om meer inligting te bekom.

Agricor doen die volgende: Landbou Toerusting Verkope vir die volgende:

  • Trekkers
  • Stropers & Tafels
  • Gifspuite
  • Nuwe Implemente
  • Gerbruikte Implemente
  • Geel Masjiene

 

Agricor Finansies

Agricor Finansies het met Agricor saamgewerk om batesfinansiering aan ons kliënte te bied. Ons verkry finansiering deur verskillende finansiële instellings vir alle bates wat op ons webwerf beskikbaar is.

U bestemming moet nie deur finansiële spanning belemmer word nie, maar eerder omhels word deur mense wat u besigheid verstaan.

Ons is hier om u te lei en te lei om u die vryheid van keuse te gee, tariewe te vergelyk en al die papierwerk af te handel wat die proses om u volgende bate te besit, baie makliker maak.

Vir meer inligting kontak Marili by 082 303 6450 of e-pos: marili@agricor.co.za

Case
Case
Case
Case
Case
KAT Implemente
KAT Implemente
KAT Implemente
KAT Implemente
KAT Implemente
Tractors
Tractors
MAP: 
Default
COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za