Eco-Fert (Pty) Ltd

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

Eco-Fert verskaf bio-vriendelike bemesting vir kommersiële gewas produksie sowel as byvoedings by ‘n bestaande program vir produksie verhogings. Eco-Fert doen ook korrektiewe regstellings van wanbalanse in elemente, soute, pH, grondwaterinhoud en harde grondstrukture.