Noordwes Damme

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

Enige grootte sinkdam of voering kan op aanvraag vervaardig word. Lewering landswyd, asook in buurlande.

PRODUCTS & SERVICES

Sinkdamme en graandamme.
Voering vir sink- en sementdamme.
GEHALTE TEEN BESTE PRYSE!
D.D.S. (DIY)-damme ook beskikbaar.
10-Jaar waarborg.

0.8 mm-ZincAL-plate word gebruik, met `n lewensverwagting van 2 tot 4 keer langer as tradisionele sinkplate. 850 GSM-PVC-voering word met behulp van `n hoëfrekwensiesweisproses vervaardig. Voering is UV-bestand.

Pryse sluit in: Sink, Voering, 2”-kraan, Oprigting en BTW; vervoer uitgesluit.

29 kl-sinkdam, R11 900
44 kl-sinkdam, R14 100
65 kl-sinkdam, R17 800 
116 kl-sinkdam, R24 400
261 kl-sinkdam, R52 900
354 kl-sinkdam, R69 000

MAP: 
Default