Ovitech

Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

ONS LEWER LANDWYD & SUIDELIKE HALFROND AF

Ovitech is in 2008 gestig deur die huidige 3 direkteure.  Op daardie stadium het ons reeds jare ondervinding in die pluimveebedryf gehad, spesifiek eier-gradeer masjiene en verwante toerusting.

PRODUCTS & SERVICES

Ons het vroeg reeds ‘n samewerkings  ooreenkoms met Sanovo (Staalkat) bereik en n jaar later is die Suider Afrikaanse agentskap aan ons toegeken.

Ons reputasie het spoedig die aandag van ander rolspelers getrek en ons het nog 3 agentskappe bekom.

Die ander maatskappye  wat ons verteenwoordig is Nuovo, Gi-Ovo en Ovo-Tech.

 

Ons is vandag die leiers in verkope van nuwe toerusting in pakstasies in Suidelike Afrika.

 

Sanovo Technology Group

Eiersorteerder en Eier Farmpacker

Nuovo

Drukwerk op eiers van verval datum/kodes

Gi-Ovo

Plastiekhouers en pallette

Ovo-Tech 

Eierbreek en skei-masjiene 

 

Addisionele kontak persone:

Dewald Wenhold                 +27 (0) 82 709 8426

Freddie Haan                       +27 (0) 82 874 4174

Jaco Henning                       +27 (0) 73 415 4341

 

Gallery

MAP: 
Default
COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za