Skip to main content
PGK Agri
Company Information

“Kom kyk wat voer ons in die mou..”’

PGK Agri is ‘n besigheid wat dienste lewer deur te fokus op diere in die agri sektor.

PGK Agri fokus primêr op die gesondheid en die bestuur van ekstensiewe, sowel as intensiewe boerdery, aangaande bees / skaap / varke / hoenders.

  • Dragtigheid (In samewerking met CRV X Seed)
More Information

PGK Agri lewer bykomende dienste in die mark aan om onself te kan help onderskei en deur ‘n pakkie na die boer te kan neem sonder om sy / haar tyd te mors. Sodoende lewer ons doeltreffende inspraak en waardetoevoeging op die plaas sowel as beskostigbare pryse.

Ons lewer die volgende dienste:

Landboudienste Beskikbaar

PGK AGRI is ‘n maatskappy wat diens lewer in die agri sektor waar ons fokus op intensiewe sowel as ekstensiewe boerpraktyke met betrekking tot diere.

Ons is, en werk saam met die nodige profesionele praktyke om die regte oplossing vir die regte dier op die regte tyd te kan bied.

Products & Services
Diere Gesondheid

Die sleutel tot sukses is om die regte produk vir die regte dier op die regte tyd te gee.

Dragtigheid

Innoverende skaap skandering tegnologie wat met verhoogde akkuraatheid minder spanning vir die vee bied.

Voeding

Top gehalte vee voer wat alle voedingsfases van die lewenssiklus dek sowel as uitstekende resultate bied.

Veilige Aankope

Ons aanvaar betalings van YOCO, sowel as ander elektroniese betalings metodes.

Contact Information

Branch Contact Info

Physical Address
Plaas Mooivlakte
Bloemfontein
Free State
9301
Postal Address
Business Hours
Sunday: Closed
Monday: 8:00-18:00
Tuesday: 8:00-18:00
Wednesday: 8:00-18:00
Thursday: 8:00-18:00
Friday: 8:00-18:00
Saturday: 9:00-13:00

Contact Person

Contact Supplier

Please note all fields marked with a * are required.