Staalboer

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

Staalboer het sy ontstaan te danke aan 'n behoefte aan hoë kwaliteit strukture wat maklik vervoerbaar is en opgerig kan word deur jouself, met halfgeskoolde arbeid, en sonder spesialis gereedskap of toerusting.