United Seeds cc

Share Share Share Share Share Share
COMPANY DESCRIPTION: 

United Seeds teel en produseer wit en geel mieliebasters vir die Suid Afrikaanse en die buitelandse mark. Ons beskik oor nie-genetiese gemanipuleerde saad en Roundup Ready basters. Verskaf gespesialiseerde kuilvoermielie baster naamlik Silmaster.