
Kom Kyk Wat Voer Ons In Die Mou Met PGK Agri
PGK Agri is ‘n besigheid wat dienste lewer deur te fokus op diere in die agri sektor.
PGK Agri fokus primêr op die gesondheid en die bestuur van ekstensiewe, sowel as intensiewe boerdery, aangaande bees / skaap / varke / hoenders.
PGK Agri lewer bykomende dienste in die mark aan om onself te kan help onderskei en deur ‘n pakkie na die boer te kan neem sonder om sy / haar tyd te mors. Sodoende lewer ons doeltreffende inspraak en waardetoevoeging op die plaas sowel as beskostigbare pryse.
Ons lewer die volgende dienste:
- Diere gesondheid (Ascendis Animal Health)
- Voeding (Sernick Animal Veeds)
- Dragtigheid (In samewerking met CRV X Seed)
Landboudienste Beskikbaar
PGK AGRI is ‘n maatskappy wat diens lewer in die agri sektor waar ons fokus op intensiewe sowel as ekstensiewe boerpraktyke met betrekking tot diere. Ons is, en werk saam met die nodige profesionele praktyke om die regte oplossing vir die regte dier op die regte tyd te kan bied.
Diere gesondheid
Die sleutel tot sukses is om die regte produk vir die regte dier op die regte tyd te gee.
Dragtigheid
Innoverende skaap skandering tegnologie wat met verhoogde akkuraatheid minder spanning vir die vee bied.
Voeding
Top gehalte vee voer wat alle voedingsfases van die lewenssiklus dek sowel as uitstekende resultate bied.
Veilige aankope
Ons aanvaar betalings van YOCO, sowel as ander elektroniese betalings metodes.
For other agricultural products and services, click here.
News Archives
January
December
November
October
September
August
July
June
May
April
March
February
January
December
November
October
September
August
July
June
May
April
March
February
January
December
October
September
August
July
June
May
April
March
February
January
December
November
October
September
August
June
May
April
March
February
December
November
October
September
August
July
June
May
April
March
February
December
November
October
September
August
July
June
May
Disclaimer: All data and information provided on this site is for entertainment and informational purposes only. AGRIFOODSA.INFO makes no representations as to accuracy, completeness, currentness, suitability, or validity of any information on this site and will not be liable for any errors, omissions, or delays in this information or any losses, injuries, or damages arising from its display or use. All information is provided on an as-is basis.