Carrus Fleet Management - AgrifoodSA directory

Carrus Fuel Sense Sal Jou Geld Bespaar!

Die Carrus Fuel Sense produk is 'n omvattende brandstofbestuursoplossing.  Dit fokus op akkurate toedeling van brandstof aan voertuie en toerusting en die monitoring van brandstofverbruik.

 

Die stelsel verskaf akurate en tydige inligting, self op jou selfoon.   Deur hierdie inligting sigbaar te maak, word  brandtofverbruik per uur en/of kilometer  gemeet.   Dit stel jou dan in staat om te fokus op probleemareas en regtig brandstof koste te verminder.

 

 

Voordele van Carrus Fuel Sense:

  • Moniteer elke brandstoftransaksie en rapporteer intyds verbruik teen die norm.
  • Minimaliseer brandstofdiefstal;
  • Verskaf ouditeerbare inligting vir SARS-rebatte ;
  • Bekostigbaar deur besparing; en
  • Die stelsel betaal letterlik vir homself!

 

Kenmerke:

 Mobiele toepassing vir plaasbestuurders;

  • Akkurate hervullingstransaksiebesonderhede in werklike tyd;
  • Ondersteunende dokumentasie;
  • Intydse waarskuwings van nie-nakoming;
  • Brandstoftenkvlakke verslagdoening;
  • Ongemagtigde hervullings swaarskuwings;
  • Brandstofverbruikbeheer;

 

Kontak :   Riaan Venter by 082 444 6822 of per epos riaanv@carrus.co.za  of SMS die woord – FUEL aan 0824446822.  

 

Ons verdere besonderhede is :  0861 9999 55 of epos cindyleeb@carrus.co.za

Cell: 079-267-7623

8 Cosmic Street, Linbro Business Park, Linbro Park, Sandton, 2065

www.carrusfm.co.za

 

For other agricultural products and services, click here.

Share Share Share Share Share

News Archives

2022
2021
2020
2019
2018
2017
Share Share Share Share Share

Disclaimer: All data and information provided on this site is for entertainment and informational purposes only. AGRIFOODSA.INFO makes no representations as to accuracy, completeness, currentness, suitability, or validity of any information on this site and will not be liable for any errors, omissions, or delays in this information or any losses, injuries, or damages arising from its display or use. All information is provided on an as-is basis.

COVID-19
Online Resource & News Portal
SAcoronavirus.co.za