Skip to main content
Agri Frequencies

Kristalle Bring Nuwe Oplossings Vir Ou Probleme

Alhoewel gifstowwe die landbou baie gehelp het teen insekte in die verlede begin ons nou die nadele sien van gifstowwe, mense word siek en kry kanker, die gifstowwe is in ons kos en selfs in boorgat water kom dit voor. Insekte raak ook al hoe meer weerstandbiedig teen die beskikbare gifstowwe, die markte verys gif vrye produkte, dit maak dit moeilik vir die boer om steeds winsgewend te kan produseer.

 

Nuwe frekwensie tegnologie is besig om die wereld oor te neem, vanaf gesondheid, medisyne en pyn beheer tot plaag beheer, kan nou met skadelose frekwensies beheer word.

Agri Frequencies spesialiseer in plaagbeheer met frekwensies, dit is nie net veiliger en goedkoper as gif nie maar is ook meer effektief as dit reg toegepas word, dit is spesie spesifiek en kan op enige grootte area toegedien word enige plek in die wereld, Alle dienste en produkte het 100% geld terug waarborg en die frekwensies kan op die plaas gemeet word deur die boer self, met ‘n eenvoudige toets metode.

 

Hoe dit werk, teenfrekwensiess word geskep teen spesifieke insekte wat pla, terwyl die bye en ander bestuiwers nie benadeel word nie, die boer het geen kapitaal uitleg nodig nie, dit is ‘n diens wat deur spesialiste toegepas word vanaf die laboratorium in Benoni en op enige plek in die wereld, akkuraat toegedien kan word.

 

Frekwensies doen nie net plaag beheer nie dit verbeter ook groei by plante, verhoog suiker inhoud, verjaag plaagdiere soos jakkalse, ape, bobbejane ens. Dit kan selfs rotte, voels, duiwe en vlermuise verjaag

Die regte frekwensies kan plante beskerm teen ryp en koue, dit kan water kwaliteit verbeter en pype en ketels skoonmaak.

 

Bosluise en parasiete van diere af hou, dit hou vliee en muskiete weg.

Vir huishoudings is ‘n weie reeks instrumente beskikbaar om plae tuis te beheer.

 

Skakel gerus vir Jan du Plessis by 082 429 4055

Info@agrifrequencies.com

Of besoek ons by www.agrifrequencies.com

 

For other agricultural products and services, click here.

Archived Posts

2024 (1)
2023 (1)
2022 (1)
2021 (1)
2020 (1)
2019 (1)
2018 (1)
2017 (1)
Agri Frequencies | groei by plante | verhoog suiker inhoud | verjaag plaagdiere soos jakkalse | ape | bobbejane ens. Dit kan selfs rotte | voels | duiwe en vlermuise verjaag